Reël jou troue digitaal

Is jy besig met troubeplanning? Sit weg daai dik lêer vol deurmekaar notas en los papiertjies en orden jou gedagtes met digitale hulp. Daar is honderde goeie hulpbronne, van apps en blogs tot aanlyn winkels om die bruilof van jou drome te beplan, skryf Celinda Groenewald .   Droom hier oor groot dag As jy…